Dagboek van die Bloeiselvrou
JeniG
Kom ons praat saam
Kontak My - dieBloeiselvrou
"Jy hoef nie alleen te groei nie."
Ek stap saam met jou.
Ons blom KRING is'n stil ruimte waar jy net kan wees. Waar jy nie hoef voor te gee nie. Waar sag wees nnie swak is nie. War groei nie gejaag word nie. Hier leer ons weer asemhaal en voel. Hier leer ons om onsself te kies. Nie perfek nie - net eerlik. Nie alleen nie - maar saam. Elke vrou op haar eie tempo. Elke storie met ruimte om te ontvou. Die kring waar jy weer leer om te blom.
Liefde JeniG. xxx
Sagte groei... Ware Bloei...
Kopieregnota: (Copyright)
Hierdie webblad is saamgestel deur Jenny Groenewald met die hulp van MY REDDER EN GOD! | Bloeiselvrou ©2026 BLOEISELVROU. Alle regte voorbehou.
Psalm 23: Die Here is my Herder, ek kom niks kort nie... AMEN